skrywer en drie sakemanne van so ver as Kaapstad en Pretoria skrum saam om die Vrystaat Cheetahs weer die top-rugbyspan in die land te maak.
skrywer en drie sakemanne van so ver as Kaapstad en Pretoria skrum saam om die Vrystaat Cheetahs weer die top-rugbyspan in die land te maak.
Die land se rugbybase besluit volgende week waar hulle die Curriebekerreeks in ’n besige rugbyprogram moet inpas nadat dit bevestig is dat die Bulle, Haaie, Leeus, Stormers en Cheetahs later vanjaar in toernooie van die EPCR, beheerliggaam van Europese klubrugby, speel.
Everybody’s favourite “other team” – unless you are from Bloemfontein and environs anyway – have been royally shafted in recent seasons.
‘n Groot oomblik vir Cheetahs-rugby. Ross van Reenen, uitvoerende hoof van die Vrystaat Cheetahs, hou op sy nuuskonferensie in die Toyota Vrystaatstadion Saru se aankondiging omhoog dat die Cheetahs terug in internasionale rugby is.